top of page

My Storie

Ek skryf.

Ek skryf met diepte en met passie. Ek skryf nie om in ‘n boks te pas nie. Ek skryf oor realiteit, ek skryf met hoop.

Ek skryf vir lekker voel en ek skryf omdat daar soveel is om oor te skryf.

​

As jy hou van lees, lees gerus. Dit mag jou dalk met hoop vind. Dit mag net dalk jou anders na die wêreld laat kyk.

Solank jy dit net geniet!

​

Terugvoer is altyd lekker! Goed of sleg. Daar is altyd plek vir verbetering.

 anria se stories 
  • Facebook Basic Black
  • Black Instagram Icon

Teken in op my nuusbrief en ontvang nuus van nuwe boeke & blogs!

Proudly created by CSaw Designs

bottom of page